top of page
Ons Storie

 

Ons Storie

Group 4 copy 2.png

Wat Sy sê

Tobias...die liefde van my lewe! Ons het mekaar in 2008 ontmoet, as ek nou reg onthou :) Min het ek geweet dat jy so 'n groot impak in my lewe sou hê. Alhoewel ons paaie vir 'n ruk geskei het, het my liefde vir jou nooit minder geword nie. Ek is dankbaar dat ons paaie weer gekruis het, want ek kon nie vir 'n beter lewensmaat vra nie. Jou liefde en ondersteuning beteken die wêreld vir my en jy maak my 'n beter mens ;) Ek is super excited vir ons journey saam en kan nie wag om die res van my lewe saam jou te spandeer nie. Ek kan met alle eerlikheid sê, jy is 'n man wat God liefhet bo enige iemand anders, en ek is trots om jou my man te kan noem! Mag God altyd ons middelpunt wees en ons nooit vergeet, Prediker 4:12: "'n Driedubbele tou breek nie maklik nie." Ek het jou lief met my hele hart...#viraltyd!

WhiteBride_08.png
WhiteBride_02.png

Wat Hy sê

Gewoonlik weet ek wat om te sê en het ek altyd baie woorde om te tik maar nou kan ek eintlik niks sê behalwe dat sy die wêreld vir my beteken nie. Alhoewel ons paaie geskei het, het dit weer bymekaar gekom. Ek weet daar was ‘n rede vir alles en ek sal nooit terug kyk en spyt wees nie. Ek sou nooit vir jou iets kon beteken as ek nie self eers die man geword het wat God vir jou wou hê nie. 
Ek het jou met alles lief my Blom.  

SAAM MET HULLE FAMILIES, NOOI

Tobie & Surien

JOU NA HULLE BRUILOF

2 November 2019

Group 4 copy.png

15:00 | BY MORGENZON ESTATE

Fotos
Troue

 

Die Troue

Group 4 copy.png
Tobie & Surien Bruilof
Tobie & Surien Bruilof
Wanneer
02 Nov 2019, 15:00
Waar
Morgenzon Estate,
12 Airport Rd, Cynthia Vale AH, Pretoria, 0001, South Africa

Ons kan nie wag om ons groot dag met al ons gaste te deel nie!

Die besonderhede van die dag is hier onder, maar ons versoek dat gaste om

14:30 by die seremonie sal aankom,

dat ons die verrigtinge betyds kan begin.

“Coming together is a BEGINNING…keeping together is PROGRESS…working together is SUCCESS…”

-henry ford

 

Belangrike Inligting

 

 

Group 4 copy 2.png
Inligting

Kleredrag

Ons wil hê jy moet gemaklik wees, maar steeds voel of jy by 'n troue is. Die kleredrag is dus semi-formeel.

geskenkies

Die "registry" sal gegee word vir die kombuistee. Maar, vir die troue self is ietsie in die sak beter as ietsie op die rak ;)

kinders

Kinders se uitnodigings sal bevestig word met die ouers se uitnodigings. Maar, vat gerus die blaaskans wat jy verdien!

Verversings

Bring asseblief kontant saam, want ons gaan 'n kontantkroeg hê. Jy bepaal dus self hoeveel is "genoeg" ;)

“Therefore, what God has united and joined together, man must not separate’’

MARK 10:9

RSVP
Kan jy dit maak?
Details
bottom of page